Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skyfall94Skyfall94
2
30
Skyfall94

31 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Want daar is meer aan my as net wat jy eerste sien. 😏 Ek het ’n groot hart, ’n sterk persoonlikheid, ’n goeie sin vir humor en genoeg sass om die lewe interessant te hou. Ek is lief vir...

vatnkans1981vatnkans1981
5
4
vatnkans1981

45 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Verhoudung met Jesus,Eerlik,opreg ,uniek en ambisieus.hou van rustig wees met n lewensmaat en gesels oor positiewe dinge,te veel negatief daar buite.

forevermore89forevermore89
1
10
forevermore89

36 - Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek het geen idee nie,maar kom ons alby vind saam uit hkm en se my wat dink jy van my wat sien jy in my?

hcbhcb
1
6
hcb

67 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek baie lief vir kosmaak. Glo aan gelykheid in die huis, n vrou is n man se maat en nie sy slaaf nie. Baie lief vir my kinders.lifde

LHBLHB
1
0
LHB

39 - Germiston, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert stil eerlik en op my plek. Ek het noggal baie hobbies en geniet dit om mense te leer ken.

MooilippiesMooilippies
4
49
Mooilippies

58 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n mens wat omgee vir ander om my. Ek is passievol oor die lewe en soveel meer oor my vennoot. Niks wat ek doen is halfpad nie, ek leef voluit, en my liefde is voluit. Ek hou nie van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026