Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SielkosSielkos
2
46
Sielkos

50 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Spontaan, outgoing, wat jy sien is wat jy kry. Geniet kwaliteit tyd saam met hartsmense. Lewe voluit. Respek, kommunikasie, egtheid. Almal op soek na daai spesial persoon waar julle siel mekaar...

Gremlin1981Gremlin1981
1
2
Gremlin1981

44 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie perfek nie en gee ook nie voor om perfek te wees nie. Almal het hul foute, maar die verskil is wat ons uit ons foute laat groei. Ek is 'n positiewe mens , en lewe vir nou met die oog op...

Morras008Morras008
2
10
Morras008

45 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Lewenslustig, vol dinge, waardeur n goeie avontuur, game vir baie! Mal oor intelgensie, stel belang aan die hart. Vriende eers, want wie weet! 😜

Silverfox74Silverfox74
2
5
Silverfox74

51 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Eerlike, opregte wat jy sien is wat jy kry. Hardwerkend, goeie sin vir humor. Opsoek na pasmaat, hou nie van alleen wees nie, maar nie ten alle koste nie.

MagsyMagsy
6
63
Magsy

50 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Hoekom nie… 😉 Ek’s daai strong, independent vrou wat haar eie drome jaag – met ‘n glas rooiwyn in die hand en sons ondergang in die oë. Jy gaan frikken awesome moet wees om my hart te wen,...

GlitterPinkGlitterPink
3
51
GlitterPink

63 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Totallt bilingual Dankbaar vir alles wat ek is, wat ek al gedoen het, gesondheid, pragtige familie! 🙏 Lewe voluit! Mal oor vrou wees 👄 Lag, gesels, pas maaklik aan 😄 3...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025